4:44 VM: … ek was nog altyd …

Verlede Saterdag toe lees ek die volgende woorde: 'Ek was nog altyd lief vir jou'.Gerig aan my.Dit het my onkant gevang, maar ek was nie geskok nie.Dit voel bietjie asof ek dit verwag het.Van die betrokke persoon. Ek dink toe ... wat / wie was ek nog altyd? Ek het baie dinge hierdie jaar en … Continue reading 4:44 VM: … ek was nog altyd …