2020: 88

44 x 2 = 88Double my age. I thought today would be restful. I thought. Hahaha! So many discussions happened today. So many thoughts creeped into the back of my mind. And somewhere a still quiet voice asked a few questions that's been dwelling there for a while. I had to answer a few messages … Continue reading 2020: 88

4:44 VM: Al vallende deur my vingers

Het jy al gesien hoe iets/iemand deur jou vingers val? Water?Olie?Kraletjies?Tyd?Ek?Jy?'n Kans? Ja, so.Soos ek dit deur my vingers laat val het. Soos dit steeds val. Nie alles nie. Net soms goeters wat eintlik belangrik is. Ek besef te laat hoe belangrik. Maar nou ja ... Grendeltydperk het sommige dinge deur my vingers gedruk terwyl … Continue reading 4:44 VM: Al vallende deur my vingers