2020: 75

18 October I read the following a few minutes ago:Someone asked me "Who hurt you?I replied "My own expectations" I was reminded about this earlier when I had a conversation with a friend about speaking the truth instead some euphemistic dance of words hoping that the other person can read the message between the lines … Continue reading 2020: 75

4:44 VM: In die openbaar

Iemand lewer kommentaar, op 'n manier, omdat ek besluit het om my gevoelenthede te deel in hierdie vorm. In die openbaar. In my kop dink ek toe ... met wie moet ek dit dan deel? Ek hoop iemand lewer kommentaar. Daar was iemand wat soms kommentaar gelewer het, maar hy het iewers in die grendeltydperk … Continue reading 4:44 VM: In die openbaar