2020: 65

28 October Today has been a quiet day. I made some scones for an aunty (with the usual clap-backs, that's how I love her) ... and some vegetable curry for the first time. It wasn't bad. I added a little coconut cream too. Enough left for the next few days. Yummy! The last scone Years … Continue reading 2020: 65

4:44 VM: In my dop

Ek voel nog die hele tyd asof daar onsigbare grense om my getrek is waardeur ek nie mag breek nie. En ek sit toe nou en dink oor die afgelope paar dae ... het ek hulle opgestel of ander mense? Intens. Want hulle voel nogals rof. En ek besef toe nou ... dis ek en … Continue reading 4:44 VM: In my dop