loop rond in my lyf, hart, brein, drome soms …
jy.
los my af … asb … moenie …
jy.
ek weet nie
jy.
nee … ja … ek weet nie …
jy.
het altyd vrae. ek ken nie die antwoorde nie want …
ek wil nie die antwoorde hardop sê nie.
jy.
jy weet.
jy ken die antwoorde.
jy ken al die antwoorde.
ek gaan dit nie bevestig nie.
ek wil nie, maar ek wil.
altyd eerste. altyd daar. hoekom?
wat is die band?