'n Geruime tyd al loop ek met so ongemaklike gevoel van ek hoort nie. Maak nie saak waar ek is nie, dit voel ek is nie op my gemak daar nie. Die tipe gemak van my eie nessie / hoekie / veilige plekke ... en ek weet daar is 'n paar mense in my lewe … Continue reading Ongemak.
Category: The 4:44
Intimidasie.
Ons is aan die einde van die derde maand van 2021. Sjoe. Die tyd vlieg. Dit voel asof ek nog niks gedoen het hierdie jaar nie. Dit voel ek het meer in 2020 gedoen as tot op hede in 2021. Dis interessant. Ek het 'n idee hoekom. Wat het gedoen het was intern. Binnegoeters. Die … Continue reading Intimidasie.
It’s been a while …
As much as I have been thinking, I haven't been writing. I've been having hard conversations with friends and with myself ... mostly about myself. Advice is an interesting thing. It also seems that some of the things that I've been saying about myself is not being heard ... or doesn't want to be heard. … Continue reading It’s been a while …
January 2021 … Probation
I took a little writing sabbatical, 2 months short.Life took a wild, interesting, challenging turn.I decided that January 2021 is either the last month of 2020 or the probation month for 2021. January started out in quarantine. Covid 19 exposure. An uncle in hospital. An uncle discharged. Looking for carers. Cleaning house. Health. Health. Health. … Continue reading January 2021 … Probation
4:44VM: Mooi woorde
Image by Matthias Wewering from Pixabay Lanklaas bietjie Afrikaans laat val op die blaaie ... maar toe ek hieraan dink besef ek dis iets wat ek in Afrikaans voel en moet skryf. Want dis my hart se taal. Die taal van my fondamente. Die taal van my denkpatrone se boublokke. Dis Dinsdag, 01 Desember 2020.Dit … Continue reading 4:44VM: Mooi woorde
2020: 54
08 November The big day. Church plant. First service. The turn out exceeded the site pastor's expectations. And here I am thinking, my expectations were matched. I always remember my maternal grandmother's instruction to ask big. I miss her direct, no fluff attitude to things. I breathed deeply on this day. Much happened. Much had … Continue reading 2020: 54
4:44 VM: Water
My Pa het ons laat water drink saam met ons kos vir aandete voor ons kon koeldrank kon kry (as daar koeldrank was). Êrens op 'n kol los ek die water met kos saak, maar die watergewoonte bly. Twee liter per dag. Ek begin sommer te hoes as ek nie genoeg water gedrink het nie. … Continue reading 4:44 VM: Water
4:44 VM: In my dop
Ek voel nog die hele tyd asof daar onsigbare grense om my getrek is waardeur ek nie mag breek nie. En ek sit toe nou en dink oor die afgelope paar dae ... het ek hulle opgestel of ander mense? Intens. Want hulle voel nogals rof. En ek besef toe nou ... dis ek en … Continue reading 4:44 VM: In my dop
4:44 VM: Binne in
Diep binne in my hart is daar 'n skuilte net vir jou. Wie weet hoe jy daarin gekom het, ingeklim het? En nou moet ek jou op 'n manier daaruit skryf. Dis die maklikste manier vir my om dit te doen. Die woorde vloei dan hou dit op dan vloei dit weer tot ek dit … Continue reading 4:44 VM: Binne in
4:44 VM: In die openbaar
Iemand lewer kommentaar, op 'n manier, omdat ek besluit het om my gevoelenthede te deel in hierdie vorm. In die openbaar. In my kop dink ek toe ... met wie moet ek dit dan deel? Ek hoop iemand lewer kommentaar. Daar was iemand wat soms kommentaar gelewer het, maar hy het iewers in die grendeltydperk … Continue reading 4:44 VM: In die openbaar