I lied. To myself first. I lied to myself about myself. I paid for that. How you might ask? Not being able to trust myself, my decisions, thoughts, capacity, ... Result? Helping people with their problems. Helping people. Listening to people. There's no problem with that. Unless I'm doing it to the detriment of myself. … Continue reading 2020: 95
Category: Words / Woorde
4:44 VM: Goeters. Storms. Aardbewings.
Ons gaan amal deur goeters. Gister was een van DAAI dae. Ek kon so bietjie laat slaap. Ek het nie nodig gehad om enige plek na toe te ry nie. Ek kon rustig werk en voorberei vir 'n aanlynsaak en en en. Vandag is dit weer anders. Môre is dit weer rustig. Rustig omdat ek … Continue reading 4:44 VM: Goeters. Storms. Aardbewings.
4:44 VM: Program-Vol-Rustig
Jare gelede het my senior vir my gesê ek is te besig om 'n man te kry.Die sêer is getroud en die ouer van kinders. Dis 10+ jaar later. Hier sit ek en skryf. Steeds enkel. Steeds 'n vol program. Die oorspronklike stelling het my redelik tot hoog omgekrap gehad. Vir verskeie redes. Eintlik was … Continue reading 4:44 VM: Program-Vol-Rustig
verskuiwings
Iets het verskuif. Ek weet nie wanneer nie, ek weet nie hoe of hoekom nie en ek weet ook nie presies wat nie, maar iets is anders. Iets het geëindig en ‘n nuwe iets het begin. Vaag. Iets het gesterf en iets anders is gebore. Êrens is daar hartseer en daar is ook verligting. ‘n … Continue reading verskuiwings
gehegtheid
Iemand baie na aan my het jare terug vir my gesê ek is te emosioneel. Ek belê te veel in mense, veral as ek regtig van iemand hou of in ‘n verhouding is. Ek was nogal ‘taken aback’ deur die stelling. Nie omdat ek ‘te veel’ nie ... meer omdat ek alles of niks verkies. … Continue reading gehegtheid
Die 4:44 VM: Voorreg
Ek besef in die week dat ek nog nooit regtig gedink het oor die woord 'voorreg' nie ... het jy al? voorreg.VOORreg.voorREG.VOORREG. Dit lees anders elke keer, ne?Die hoofletters wys die verskil uit met die beklemtoning ... voel vir my eerder na beklemming. Hmm.Dit lyk ook nie na 'n mooi woord nie. Noudat ek dit … Continue reading Die 4:44 VM: Voorreg