loop rond in my lyf, hart, brein, drome soms ... jy. los my af ... asb ... moenie ... jy. ek weet nie jy. nee ... ja ... ek weet nie ... jy. het altyd vrae. ek ken nie die antwoorde nie want ... ek wil nie die antwoorde hardop sê nie. jy. jy weet. … Continue reading jy
Tag: Afrikaans
45/2021/44: Paper jets and fire
Fire woodImage by Paul Brennan from Pixabay Today the sky was grey. Rain was heard and felt and seen most of the day. I loved it. Winter baby things. I've always loved the sound of rain on the roof, on plants, amongst trees ... and the smell thereafter is one of my favourites. Lovely. Breathe. … Continue reading 45/2021/44: Paper jets and fire
45/2021/29: Proteas vir ‘n vriendin
Vandag het ek proteas gaan koop. Vir 'n vriendin. Dis haar verjaarsdag. Dit voel ek ken haar al vir ewig. Ek is nie seker of ek 'n tyd in my lewe onthou waarvan sy nie deel was nie. Ek is nie seker of ons mekaar ontmoet het toe ons 3 of 4 of 5 was … Continue reading 45/2021/29: Proteas vir ‘n vriendin
Nog 4 weke
Oor 4 weke is dit my verjaarsdag. En in die week het meer as 2 mense my gevra wanneer ek in Mei verjaar ... hulle weet darem dis in die twintigs êrens. Dis nogals bietjie snaaks. En oulik. Daar was 'n tyd toe ek baie gevoelig was as mense my verjaarsdag vergeet. Dit was ook … Continue reading Nog 4 weke
Penne. My Penne.
Penne. My Penne.Foto geneem deur karisMatiek Hoekom penne?Ek wonder self. Mens skryf nie eens meer baie nie.Maar ek koop nog steeds penne. Want soms gebruik ek hulle tog.Intensioneel.Want skryf, vir my, is terapeuties.So lekker om dinge uit te skryf.Soms het ek nodig om mense uit my hart te skryf. Dit help om dit fisies te … Continue reading Penne. My Penne.
Ek droom toe mos …
nou die aand da ek in 'n ry staan in 'n bank met 'n hoë plafon met hout dekor in so historiese gebou met al die argitektoniese tierlantyntjies avn 'n sekere era (kan nie meer onthou nie). Dit was 'm nooi rustige plek. Die pandemie is nog aan die gang. Almal moet op hulle kolletjie … Continue reading Ek droom toe mos …
Ongemak.
'n Geruime tyd al loop ek met so ongemaklike gevoel van ek hoort nie. Maak nie saak waar ek is nie, dit voel ek is nie op my gemak daar nie. Die tipe gemak van my eie nessie / hoekie / veilige plekke ... en ek weet daar is 'n paar mense in my lewe … Continue reading Ongemak.
Geheime
Mens praat mos nie van geheime nie ... dis dan geheime. Dis vir my altyd oulik dat sommige kinders teen 'n sekere ouderdom vra mens moet vir hulle geheime vertel. Ek glimlag gewoonlik en dink ... ai, kinta! as jy maar net weet die geheime waarmee mense soms rondloop. Sjoe! Om so onskuldig te bly! … Continue reading Geheime
Intimidasie.
Ons is aan die einde van die derde maand van 2021. Sjoe. Die tyd vlieg. Dit voel asof ek nog niks gedoen het hierdie jaar nie. Dit voel ek het meer in 2020 gedoen as tot op hede in 2021. Dis interessant. Ek het 'n idee hoekom. Wat het gedoen het was intern. Binnegoeters. Die … Continue reading Intimidasie.
4:44VM: Mooi woorde
Image by Matthias Wewering from Pixabay Lanklaas bietjie Afrikaans laat val op die blaaie ... maar toe ek hieraan dink besef ek dis iets wat ek in Afrikaans voel en moet skryf. Want dis my hart se taal. Die taal van my fondamente. Die taal van my denkpatrone se boublokke. Dis Dinsdag, 01 Desember 2020.Dit … Continue reading 4:44VM: Mooi woorde