Die troue en die bossiekop

Ek was Saterdag by 'n troue. 'n Vriendin van my het getrou met 'n boer van die Piketbergstreek. Hulle het getrou op sy plaas se kampplek. Dit was vir jou 'n lieflike lekkerte. Maar voor ons by die troue kom ... die bossiekop het die boer verlede jaar ontmoet. Dis 'n tee en koffie saak … Continue reading Die troue en die bossiekop

Soes in vi rêrag?

ongeloof. ek sit en dink aan die boonste lyn wat ek so baie gebruik het toe ek opgegroei het ... wonder ... en nie ek wonder oor nie ... maar soos in verbasing / ontsag / WOW-faktor met kinderlike ogies bekyk. dis eintlik die tipe gevoel waarvoor ek nie regtig 'n woord het nie. net … Continue reading Soes in vi rêrag?