Bynaampies. Noemnaampies. Liefdesnaampies.

Blompot. Blom. Diertjie. Lief. Bokkie. Hikka. Sonskyn. Sonstraal. Ek het nog nooit regtig daarvan gehou wanneer iemand my iets anders noem as my naam nie. Ek het baie keer gevra dat my naam gebruik moet word. Asseblief. Blomme in 'n pot.Image by Albrecht Fietz from Pixabay Die enigste uitsonderings is 'Hikka' ('n naam wat my … Continue reading Bynaampies. Noemnaampies. Liefdesnaampies.

Grootword issie lekker nie

Wragtag alweer geval. Knieë nerf af. Hart aan’t flarde. Wel ... dit was in 2020. Wat oorgebly het is ‘n sielsagte liefde wat ineen wil smelt en omvou wil word en wat wil omvou. ‘n Bietjie van ‘n hartseerliefde want die hoop was daar nou moet die soeke na die regte hart weer begin. ‘n … Continue reading Grootword issie lekker nie