gister. bome. asem.

toe ek deur die tuin loop by Vergelegen besef ek daar is min dinge wat my daaraan laat dink hoe klein en jonk ek is soos 'n klompie ou, groot, majestieuse bome wat bo-oor my troon, afkyk na my en my laat asem haal ... wat geskiedenis gesien het van mense wat onthou is en … Continue reading gister. bome. asem.

Vanselfglimlaggies

Ek sit hier in Vida Café in Paarl ... met 'n Double Meia in 'n klein koppie. PJ Morton speel in my ore. The Piano Album. 'n Outomatiese glimlag versprei oor my gesig. Sommer so vanself. Borrel oor my lippe sommer so van binne af. Die mense om my dink seker ek is van my … Continue reading Vanselfglimlaggies