Penne. My Penne.

Penne. My Penne.Foto geneem deur karisMatiek Hoekom penne?Ek wonder self. Mens skryf nie eens meer baie nie.Maar ek koop nog steeds penne. Want soms gebruik ek hulle tog.Intensioneel.Want skryf, vir my, is terapeuties.So lekker om dinge uit te skryf.Soms het ek nodig om mense uit my hart te skryf. Dit help om dit fisies te … Continue reading Penne. My Penne.

My Matriekafskeidpartner 1993 / 2019

1993 Ek het hom ontmoet in 1993 by die Burger se destydse Winterskool. Ek wetie hoe nie. Ek wetie wanne nie. Ek wetie. Ek weet hy was 'n vriendelike seun en vrymoedig ook met 'n stukkie gesels. En so raak ons vrinne in Winter 1993 en ons hou kontak. Daai tyd nog per landlyn en … Continue reading My Matriekafskeidpartner 1993 / 2019