Ek sit hier in Vida Café in Paarl ... met 'n Double Meia in 'n klein koppie. PJ Morton speel in my ore. The Piano Album. 'n Outomatiese glimlag versprei oor my gesig. Sommer so vanself. Borrel oor my lippe sommer so van binne af. Die mense om my dink seker ek is van my … Continue reading Vanselfglimlaggies
Tag: liefde
Grootword issie lekker nie
Wragtag alweer geval. Knieë nerf af. Hart aan’t flarde. Wel ... dit was in 2020. Wat oorgebly het is ‘n sielsagte liefde wat ineen wil smelt en omvou wil word en wat wil omvou. ‘n Bietjie van ‘n hartseerliefde want die hoop was daar nou moet die soeke na die regte hart weer begin. ‘n … Continue reading Grootword issie lekker nie
4:44VM: Mooi woorde
Image by Matthias Wewering from Pixabay Lanklaas bietjie Afrikaans laat val op die blaaie ... maar toe ek hieraan dink besef ek dis iets wat ek in Afrikaans voel en moet skryf. Want dis my hart se taal. Die taal van my fondamente. Die taal van my denkpatrone se boublokke. Dis Dinsdag, 01 Desember 2020.Dit … Continue reading 4:44VM: Mooi woorde
4:44 VM: Binne in
Diep binne in my hart is daar 'n skuilte net vir jou. Wie weet hoe jy daarin gekom het, ingeklim het? En nou moet ek jou op 'n manier daaruit skryf. Dis die maklikste manier vir my om dit te doen. Die woorde vloei dan hou dit op dan vloei dit weer tot ek dit … Continue reading 4:44 VM: Binne in
4:44 VM: G’n klagtes, baie gedagtes
Dis was 'n Donderdag toe ek terugry. Die tyd was insiggewend in die plek waarvoor ek so lief is. My ander huis. My mense. Liefde woon ook hier. So baie gedagtes in my kop. So baie lyne wat kruis. Ek het een ding uitgevind, liefde het in my hart gekruip en my kop wonder of … Continue reading 4:44 VM: G’n klagtes, baie gedagtes
4:44 VM: Ek het ‘n vriendin …
wat bietjie verslaaf is aan Tik Tok.Kry die tyd om. Ek het 'n vriendinwat my bel want ek ken vi Mia.Hoë note. Ek het 'n vriendinwat my bel want ek weet hoe is haar kinders.'Het sy dan albasters?' Ek het 'n vriendinwat my laat lag dat my bors amper toetrek,want sy beland in komiese situasies … Continue reading 4:44 VM: Ek het ‘n vriendin …
Verborge Verhale
As iemand my vra wa my gunsteling fliek is, sê ek altyd 'Crouching Tiger, Hidden Dragon' _ _ _ _ _ _ _What is the meaning of Crouching Tiger Hidden Dragon?Title.The name "Crouching Tiger Hidden Dragon" is a literal translation of the Chinese idiom "臥虎藏龍" which describes a place or situation that is full of … Continue reading Verborge Verhale
‘n Goeie belegging
Jare gelede, toe my neef en sy nou vrou vir so ruk lank uitgegaan het vertel sy Pa my van hoe dit nou met die nuwe girlfriend gaan. En my oom is impressed. Heelwat en heeltemaal. Hy sê toe my neef het hom gesê sy meisie is 'n 'goeie belegging'. Op daai oomblik was dit … Continue reading ‘n Goeie belegging
Sonneblomme
Ek is nie 100% seker presies wanneer sonneblomme as my gunstelingblomme verskyn het nie ... en ook glad nie hoekom nie. Wat ek wel weet is dat die tafels van my 21ste verjaarsdagpartytjie in die klein saaltjie agter ie brandweer wel sonneblomme in die potte gehad het soos ek gevra het. In die hart van … Continue reading Sonneblomme
Lank, lank gelede
Lank terug het ek lief geword vir iemand. Dit het gevoel asof dit oornag gebeur het. Nog nooit vantevore so gevoel nie. Nog nooit weer so gevoel nie. Geen kans gehad om dit regtig te beleef nie. Hy het my altyd laat voel soos ’n heel mens.(Nie daai tyd gedink ek is nie) Hy het … Continue reading Lank, lank gelede