Ek droom toe mos …

nou die aand da ek in 'n ry staan in 'n bank met 'n hoë plafon met hout dekor in so historiese gebou met al die argitektoniese tierlantyntjies avn 'n sekere era (kan nie meer onthou nie). Dit was 'm nooi rustige plek. Die pandemie is nog aan die gang. Almal moet op hulle kolletjie … Continue reading Ek droom toe mos …

4:44 VM: Werkloosheid

Nee, dit het niks met die Covid 19 pandemie te doen nie. Eerder met my mentaliteit. Toe ek in 2015 wegloop van 'n werk wat my baie slaap laat verloor het, geweldige stres laat beleef het en my karakter bevraagteken het, was ek verlig. Vrede het oor my gespoel soos kabbelende, spelerige brandertjies van 'n … Continue reading 4:44 VM: Werkloosheid