Ek lê vroeër met oge toe en dink aan iemand. En in daai oomblik besef ek dat ek in stilte ‘unfriend’ is op Facebook en ook ... wel, ja. Dit was iemand spesiaal in my lewe. Ons was goeie vriende. En hier waar ek staan weet ek wat my aandeel was. Ek laat dit daar. … Continue reading 4:44 VM: Ek het vrinne verloor
Tag: vermisting
4:44 VM: Minder
My kop is baie besig. Klomp goete gaan aan op dieselle tyd. Ek is meeste van die tyd nie bewus van die meeste van die flitskonneksies wat gebeur nie. My kop kompartementaliseer nie. Alles affekteer alles. En volgens my kop moet dit net so wees. Nie dat ek dit altyd so uitleef nie ... Ma … Continue reading 4:44 VM: Minder
gehegtheid
Iemand baie na aan my het jare terug vir my gesê ek is te emosioneel. Ek belê te veel in mense, veral as ek regtig van iemand hou of in ‘n verhouding is. Ek was nogal ‘taken aback’ deur die stelling. Nie omdat ek ‘te veel’ nie ... meer omdat ek alles of niks verkies. … Continue reading gehegtheid
Naggeluide
Hoekom lê ek wakker? Hoekom dink ek aan jou? Ek hoor ook al die nag se geluide wat snoesig om my vou. Honde wat blaf. Mense wat loop in die pad en plek-plek kliphard gesels. Skreënde bande ... waantoe? Sallie wietie. Ma dit maak my boos as daai wiele so skree en enjins so ref … Continue reading Naggeluide