45/2021/29: Proteas vir ‘n vriendin

Vandag het ek proteas gaan koop. Vir 'n vriendin. Dis haar verjaarsdag. Dit voel ek ken haar al vir ewig. Ek is nie seker of ek 'n tyd in my lewe onthou waarvan sy nie deel was nie. Ek is nie seker of ons mekaar ontmoet het toe ons 3 of 4 of 5 was … Continue reading 45/2021/29: Proteas vir ‘n vriendin

4:44 VM: Ek het ‘n vriendin …

wat bietjie verslaaf is aan Tik Tok.Kry die tyd om. Ek het 'n vriendinwat my bel want ek ken vi Mia.HoĆ« note. Ek het 'n vriendinwat my bel want ek weet hoe is haar kinders.'Het sy dan albasters?' Ek het 'n vriendinwat my laat lag dat my bors amper toetrek,want sy beland in komiese situasies … Continue reading 4:44 VM: Ek het ‘n vriendin …