Besluite.

Jy weet ... wanneer mens 'n besluit moet maak en jy weet wat die regte besluit is maar jy wil nie daai besluit maak nie, want ... Wel, verskeie redes. Op die oomblik voel dit of ek gaan verloor aan een kant en wen aan die ander kant. Dit was altyd vir my moeilik om … Continue reading Besluite.

4:44 VM: Program-Vol-Rustig

Jare gelede het my senior vir my gesĂȘ ek is te besig om 'n man te kry.Die sĂȘer is getroud en die ouer van kinders. Dis 10+ jaar later. Hier sit ek en skryf. Steeds enkel. Steeds 'n vol program. Die oorspronklike stelling het my redelik tot hoog omgekrap gehad. Vir verskeie redes. Eintlik was … Continue reading 4:44 VM: Program-Vol-Rustig