The better part of this day was spent with my brothers' children. Watching them play, paint, jump on a trampoline endlessly ... they don't get tired. It was adorable. It was beautiful. Magical. Wonderful. Wonder-ful. Love. Family. I wondered what it would be like if I had had a child or children. Where they would … Continue reading 45/2021/24: The Kids
Tag: wonder
45/2021/6: Immaculate art
Stellenbosch sky, 7:24am, 18 May 2021Photo by karisMatiek This morning was a beauty! Got up early to go for a walk with a buddy. My phone couldn't and wouldn't have done justice to the sky at 6:45am. Darkness with a lick of fire in the corner where the mountains meet. I could only look up … Continue reading 45/2021/6: Immaculate art
2020: 42
20 NovemberIssa FriYAY! I'm typing while listening to Chopin's Nocturnes. It gives a lovely feel to just sitting and typing with a lovely cup of coffee and some lemon water on the side. Seeing some waves would be great ... the only waves in front of me are those on the painting hanging on the … Continue reading 2020: 42
Sonneblomme
Ek is nie 100% seker presies wanneer sonneblomme as my gunstelingblomme verskyn het nie ... en ook glad nie hoekom nie. Wat ek wel weet is dat die tafels van my 21ste verjaarsdagpartytjie in die klein saaltjie agter ie brandweer wel sonneblomme in die potte gehad het soos ek gevra het. In die hart van … Continue reading Sonneblomme
Frommelgesiggies
Dit het begin met net frommel, want ek het blykbaar my gesig gefrommel (soos gelees in 'n WhatsApp lyntjie wat ek getik het). Weereens 'n woord wat my laat glimlag het. Skatkiswoorde. En vandaar frommelgesiggies. Dit laat my dink aan kinders met vraagtekens op hulle gesigte, kinders wat hard konsentreer, kinders wat sêvra 'Huh?'. Nuuskierige … Continue reading Frommelgesiggies
My Matriekafskeidpartner 1993 / 2019
1993 Ek het hom ontmoet in 1993 by die Burger se destydse Winterskool. Ek wetie hoe nie. Ek wetie wanne nie. Ek wetie. Ek weet hy was 'n vriendelike seun en vrymoedig ook met 'n stukkie gesels. En so raak ons vrinne in Winter 1993 en ons hou kontak. Daai tyd nog per landlyn en … Continue reading My Matriekafskeidpartner 1993 / 2019
Die troue en die bossiekop
Ek was Saterdag by 'n troue. 'n Vriendin van my het getrou met 'n boer van die Piketbergstreek. Hulle het getrou op sy plaas se kampplek. Dit was vir jou 'n lieflike lekkerte. Maar voor ons by die troue kom ... die bossiekop het die boer verlede jaar ontmoet. Dis 'n tee en koffie saak … Continue reading Die troue en die bossiekop
Soes in vi rêrag?
ongeloof. ek sit en dink aan die boonste lyn wat ek so baie gebruik het toe ek opgegroei het ... wonder ... en nie ek wonder oor nie ... maar soos in verbasing / ontsag / WOW-faktor met kinderlike ogies bekyk. dis eintlik die tipe gevoel waarvoor ek nie regtig 'n woord het nie. net … Continue reading Soes in vi rêrag?