Smeltkroes – #Afrikaans

Ek moet jou bietjie iets vertel ... Die lewe is mooi. Weet jy dit? Ek het blomme gekry. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd ... twee bosse. Een vir my verjaarsdag - by 'n vriendin. Daar was een sonneblom in, my gunsteling, die res was 'n pragtige verskeidenheid. Die tweede bos was … Continue reading Smeltkroes – #Afrikaans

karisMatiek

#100days It's been a while ... I've decided to consolidate all my blogs. This will be the one. Growth is essential ... one of my lessons - do not have too many irons in the fire. Simplify. One is enough. This is also the start of a journey of preparation. For what you ask? Something … Continue reading karisMatiek