loop rond in my lyf, hart, brein, drome soms ... jy. los my af ... asb ... moenie ... jy. ek weet nie jy. nee ... ja ... ek weet nie ... jy. het altyd vrae. ek ken nie die antwoorde nie want ... ek wil nie die antwoorde hardop sê nie. jy. jy weet. … Continue reading jy