Van lankal af.Jy.Jare.Maande.Weke.Dae.Ek weet nie heeltemaal hoekom nie.Die eerlike gesprek het nooit gebeur nie.Ek weet ook nie hoekom nie.Lyk jy het nie die woorde om dit te sê nie.Jy het baie woorde, net nie die regtes of direktes of eerlikes nie.Dit lyk dis bietjie moeilik vir jou om daar uit te kom.Maar jy bly nie … Continue reading Volharding.