Die 4:44 VM: Voorreg

Ek besef in die week dat ek nog nooit regtig gedink het oor die woord 'voorreg' nie ... het jy al? voorreg.VOORreg.voorREG.VOORREG. Dit lees anders elke keer, ne?Die hoofletters wys die verskil uit met die beklemtoning ... voel vir my eerder na beklemming. Hmm.Dit lyk ook nie na 'n mooi woord nie. Noudat ek dit … Continue reading Die 4:44 VM: Voorreg