Op ‘n dag soos vandag …

Op ‘n dag soos vandag aan die einde van so week wil ek graag huis toe kom na ‘n veilige plek waar arms my omvou en ek net ek kan wees. Waar ek my kop op ‘n bors kan neersit wat net luister na my versugting. Wat verstaan dat die alles wat ek doen en … Continue reading Op ‘n dag soos vandag …