Nog 4 weke

Oor 4 weke is dit my verjaarsdag. En in die week het meer as 2 mense my gevra wanneer ek in Mei verjaar ... hulle weet darem dis in die twintigs êrens. Dis nogals bietjie snaaks. En oulik. Daar was 'n tyd toe ek baie gevoelig was as mense my verjaarsdag vergeet. Dit was ook … Continue reading Nog 4 weke