Vanselfglimlaggies

Ek sit hier in Vida Café in Paarl ... met 'n Double Meia in 'n klein koppie. PJ Morton speel in my ore. The Piano Album. 'n Outomatiese glimlag versprei oor my gesig. Sommer so vanself. Borrel oor my lippe sommer so van binne af. Die mense om my dink seker ek is van my … Continue reading Vanselfglimlaggies