Mens praat mos nie van geheime nie ... dis dan geheime. Dis vir my altyd oulik dat sommige kinders teen 'n sekere ouderdom vra mens moet vir hulle geheime vertel. Ek glimlag gewoonlik en dink ... ai, kinta! as jy maar net weet die geheime waarmee mense soms rondloop. Sjoe! Om so onskuldig te bly! … Continue reading Geheime