Die muis en die swaard

Nou wonder julle seker hoekom die titel, ne? Ek begin by die muis. Op hierdie oomblik is my slaapkamer my Pa se ou studeerkamer. (Ja, ek woon by my ouers. Weer.) Hierdie kamer was die motorhuis toe ons hier intrek, so dis op grondvlak. Een van die deure loop uit op die agterstoep. Ons woon … Continue reading Die muis en die swaard

LGM2

Leadership things ... missioning on ... What have you accomplished in the last 6 months?Awareness. Clarity. I've learnt much more about what I do not want to do than over the past few years. I got to know myself more and realised what I love doing. I have accomplished peace in my current circumstances. That … Continue reading LGM2