1993 Ek het hom ontmoet in 1993 by die Burger se destydse Winterskool. Ek wetie hoe nie. Ek wetie wanne nie. Ek wetie. Ek weet hy was 'n vriendelike seun en vrymoedig ook met 'n stukkie gesels. En so raak ons vrinne in Winter 1993 en ons hou kontak. Daai tyd nog per landlyn en … Continue reading My Matriekafskeidpartner 1993 / 2019
Category: Uncategorized
Die troue en die bossiekop
Ek was Saterdag by 'n troue. 'n Vriendin van my het getrou met 'n boer van die Piketbergstreek. Hulle het getrou op sy plaas se kampplek. Dit was vir jou 'n lieflike lekkerte. Maar voor ons by die troue kom ... die bossiekop het die boer verlede jaar ontmoet. Dis 'n tee en koffie saak … Continue reading Die troue en die bossiekop
Soes in vi rêrag?
ongeloof. ek sit en dink aan die boonste lyn wat ek so baie gebruik het toe ek opgegroei het ... wonder ... en nie ek wonder oor nie ... maar soos in verbasing / ontsag / WOW-faktor met kinderlike ogies bekyk. dis eintlik die tipe gevoel waarvoor ek nie regtig 'n woord het nie. net … Continue reading Soes in vi rêrag?
tussen generasies
die afgelope twee weke was ek betrokke by 'n Christelike jeugleierskapseminaar waar ek deel van 'n duo was wat gepraat het oor sosiale media. gedurende die voorbereiding en terwyl ek in die sessies sit en luister en praat dink ek aan die gaping tussen die jeug en die ouer mense in die kerk. Die misverstande … Continue reading tussen generasies
Wake up! Engage!
Heyheyhey!!! Are you awake? Sometimes I'm not. And I'm not saying I'm asleep. I just feel that a part of me is asleep. The part that should be creating things and coming up with ideas. I'm aware that in my quest to find a more encouraging way to engage in difficult situations, I have disengaged … Continue reading Wake up! Engage!
A little bit of grace …
For what I should've written on the 30th of March 2019. I've neglected to write my thoughts down and I committed to do it weekly - the promise breaking I wrote about - followed by disappointment in myself ... it starts some kind of spiral, well it used to. I've learnt. We grow. I am … Continue reading A little bit of grace …
Skeduleer skedules.
Laat ek eerder eers lag voordat ek myself uitmekaar haal sodat ek myself weer kan aanmekaar sit. Ek het iets van myself geleer oor die afgelope twee jaar wat ek nooit regtig geweet het nie ... ja ... julle sal dink, is die mens nie al 40+ nie? Ek is inderdaad, 'n hele twee en … Continue reading Skeduleer skedules.
Overwhelmed, but shining
It happened. I wasn't even aware of it. And then it was over and I realised what had happened. The details are inconsequential. What is important is the other side. Last week had elements of death, friendship, pressure, busyness, children, documents, unnecessary drama, necessary procedures, debt, cars, clients, question marks, blessings, grace, smiles, heartsmiles, parents, … Continue reading Overwhelmed, but shining
Gevoelentheid
Ek loop in my binneste met 'n gevoelentheid rond.Ek kan dit nie beskryf nieDit voel soos die see op 'n grys dagSonder wind.Kalm op die oppervlakKolke diep onderVan waar gehasie?Wietie. Ma ek wiet.Dit voel soos voorbereiding.Dit broeiDis warmDit komDit gaan gebeurDie proses kom nou al 'n rukkie aanSeker iets soos 'n geboorteDis die laaste golwingsDie … Continue reading Gevoelentheid
You’re exceptional – Take responsibility for it
You’re not average. You’re exceptional. Responsibility ... this is what today is all about. Part of the #LeadershipGeeks #Mission6 Do I take responsibility for the state of my life? Quick answer: Yes and No. There is a part of me that denies some of the very difficult things that I have been needing to face. … Continue reading You’re exceptional – Take responsibility for it