4:44 VM: Die Mag van die Gewoonte

Ek het nooit gedink aan die gewig van hierdie sin tot nou nie. Noudat ek my gewoontes analiseer en probeer vasstel waar die slegtes vandaan kom en hoe die goeies dit reggekry het om te bly? Ek het slegte gewoontes aangekweek en myself in die proses keer op keer teleurgestel. En hoe? Die trant van … Continue reading 4:44 VM: Die Mag van die Gewoonte