Lank, lank gelede

Lank terug het ek lief geword vir iemand. Dit het gevoel asof dit oornag gebeur het. Nog nooit vantevore so gevoel nie. Nog nooit weer so gevoel nie. Geen kans gehad om dit regtig te beleef nie. Hy het my altyd laat voel soos ’n heel mens.(Nie daai tyd gedink ek is nie)  Hy het … Continue reading Lank, lank gelede