Bloosplesiertjies

Die dag toe ek die woord ontdek ... ek kon nie ophou glimlag nie. Bloosplesiertjies = "Guilty pleasures" Ek wetie eens hoekom ek 'n glimlag op my gesig gehad het nie .. of wag, ek weet. Jissou! Afrikaans is my taal en dis 'n mooi taal! My mense! Alles en nog wat en nog meer … Continue reading Bloosplesiertjies