Mezzo Piano – Taamlik Sag

Daar is iets aan die vryheid van mens se eie plek wat onderskat word wanneer mens in mens se eie plek woon. Mens word daaraan herinner wanneer mens na jare weer in jou ouerhuis moet woon en / of jouself in ander mense se spasies vind. Gewoontes wat ek het wanneer ek op my eie … Continue reading Mezzo Piano – Taamlik Sag