Naggeluide

Hoekom lê ek wakker? Hoekom dink ek aan jou? Ek hoor ook al die nag se geluide wat snoesig om my vou. Honde wat blaf. Mense wat loop in die pad en plek-plek kliphard gesels. Skreënde bande ... waantoe? Sallie wietie. Ma dit maak my boos as daai wiele so skree en enjins so ref … Continue reading Naggeluide