KoNkOkSiEs

Nou kykie horie ... ek is 'n bok vir sports as dit kom by 'n homeopatiese konkoksie om my gesond te hou! Gemmer, borrie, knoffel, heuning, suurlemoensap, suurlemoenskil, lemmetjies, en en en ... en so gaan dit aan. Veral nou met die Covid-19 pandemie. Ek het so konkoksie ano gang. Maar soms ... net soms … Continue reading KoNkOkSiEs