Grommels

Mense ... daar's 'n saak wat ek van my Ouma geëerf het. Beet.Tuis opgekookte rooi bete.Wanneer ek hulle eet grom my maag soos 'n pot oats pap aan't koke.Dis 'n saak!'n Onheilspellende gegrom van formaat! My lockdown tjommie lag ammeka en sê net 'good luck'. 'Good luck' vi wat? Grom ... grom ... grommel ... … Continue reading Grommels