4:44 VM: Ek het vrinne verloor

Ek lê vroeër met oge toe en dink aan iemand. En in daai oomblik besef ek dat ek in stilte ‘unfriend’ is op Facebook en ook ... wel, ja. Dit was iemand spesiaal in my lewe. Ons was goeie vriende. En hier waar ek staan weet ek wat my aandeel was. Ek laat dit daar. … Continue reading 4:44 VM: Ek het vrinne verloor