4:44 VM: G’n klagtes, baie gedagtes

Dis was 'n Donderdag toe ek terugry. Die tyd was insiggewend in die plek waarvoor ek so lief is. My ander huis. My mense. Liefde woon ook hier. So baie gedagtes in my kop. So baie lyne wat kruis. Ek het een ding uitgevind, liefde het in my hart gekruip en my kop wonder of … Continue reading 4:44 VM: G’n klagtes, baie gedagtes