4:44 VM: Kyk in my oë

Ek wil jou sien. Jou siel. Jou hart. Jou intensie. Jou bedoeling. Wie is jy vir my en wie wil jy wees vir my? Ek weet wie ek vir jou wil wees. Kyk op. Sien jy my? Sien ek jou? Regtig? Soms kyk ek af omdat ek nie in oë wil kyk nie. Ek wil … Continue reading 4:44 VM: Kyk in my oë