4:44 VM: Werkloosheid

Nee, dit het niks met die Covid 19 pandemie te doen nie. Eerder met my mentaliteit. Toe ek in 2015 wegloop van 'n werk wat my baie slaap laat verloor het, geweldige stres laat beleef het en my karakter bevraagteken het, was ek verlig. Vrede het oor my gespoel soos kabbelende, spelerige brandertjies van 'n … Continue reading 4:44 VM: Werkloosheid