4:44 VM: Goeters. Storms. Aardbewings.

Ons gaan amal deur goeters. Gister was een van DAAI dae. Ek kon so bietjie laat slaap. Ek het nie nodig gehad om enige plek na toe te ry nie. Ek kon rustig werk en voorberei vir 'n aanlynsaak en en en. Vandag is dit weer anders. Môre is dit weer rustig. Rustig omdat ek … Continue reading 4:44 VM: Goeters. Storms. Aardbewings.