4:44 VM: Program-Vol-Rustig

Jare gelede het my senior vir my gesê ek is te besig om 'n man te kry.Die sêer is getroud en die ouer van kinders. Dis 10+ jaar later. Hier sit ek en skryf. Steeds enkel. Steeds 'n vol program. Die oorspronklike stelling het my redelik tot hoog omgekrap gehad. Vir verskeie redes. Eintlik was … Continue reading 4:44 VM: Program-Vol-Rustig