4:44 VM: Ek het ‘n vriendin …

wat bietjie verslaaf is aan Tik Tok.Kry die tyd om. Ek het 'n vriendinwat my bel want ek ken vi Mia.Hoë note. Ek het 'n vriendinwat my bel want ek weet hoe is haar kinders.'Het sy dan albasters?' Ek het 'n vriendinwat my laat lag dat my bors amper toetrek,want sy beland in komiese situasies … Continue reading 4:44 VM: Ek het ‘n vriendin …