Ek het jou lanklaas gesien, mater. Sjoe! Dit was so lekker om weer te konnek. Ek sien uit daarna om jou eendag te sien. Wetie wanneer nie. Maande of jare? Herinneringe speel so af en toe voor my oë af. Ek hoop ek het jou waardeer toe jy deel van my elke dag was. Dit … Continue reading 4:44 VM: Lanklaas …