Hy stap in by my kantoor met cupcakes van Charly's Bakery wat sê "Eat me". Ek wil lag, maar ek wil ook my ook vererg. Want voor my staan die man wat my op die rooi mat laat verskyn het voor my lynbestuurder se lynbestuurder. Glad nie wat ek my voorgestel het nie, maar okay. … Continue reading 4:44 VM: Die nooddokter